Saturday, July 31, 2021
Settlers - 7/10
Ek het nie geweet
Mars
is naby
Vioolsdrif
nie?
Settlers
is 'n depressiewe kykie na ware pioniers - hierdie is nie ligte wetenskapfiksie nie. Professioneel vertolk en vervaardig. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment