Saturday, August 14, 2021
Land - 6/10
Land
is 'n stadige maar kort kunsfliekie oor die onvermoe" om te herstel na 'n erge traumatiese ervaring. Dit is sielvol en besielend, en beslis nie lig nie. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment