Kon die eerste paar minute deursit van
Cinderella, maar niks meer as 180 sekondes van die hoofrol se stem nie - toe sy begin sing toe breek alle hel los. Net honde en vle^rmuise sal op daardie stem reageer. Daar gaan 'n geliefde sprokie in skril stemme op. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment