Monday, October 11, 2021
Dan Brown's The Lost Symbol, Reeks - 5/10
The Lost Symbol
is redelike kyk materiaal, met ietwat minder impak as die flieks. Van die episodes voel so bietjie uitgerek en soos met hierdie tipe stories, is die finale episode taamlik teleurstellend. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment