Saturday, November 6, 2021
Finch - 8/10
Finch
is 'n juweeltjie wat mens sterk herinner aan die mens s'n sterk sin vir oorlewing maar dan ook omgee vir ander. Mens kom ook gou agter die film gaan nie 'n gelukkige einde he^ nie. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment