Thursday, November 25, 2021
The Wheel of Time, Reeks - 5/10
The Wheel of Time
begin nie te sterk nie, ek sal dit nog so een episode kans gee. Bella wil dit egter graag klaar kyk, so ek sal seker saam kyk. Ek sou nie se^ hierdie is ekwivalent aan
Game of Thrones
of
Carnival Row
nie. Saam met haar op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment