Sunday, December 12, 2021
De Tweeling - 7/10
De Tweeling
is 'n Tweede We^reld Oorlog periode drama met 'n geloofwaardige storie. Dit het 'n duursame gevoel en ordentlik vervaardig. Daar is ook heelwat Duits saam met die Hollands, wat mens redelik kan volg. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment