Gits,
Ghostbusters: Afterlife kon nie 'n swakker opvolg van die
vorige film wees nie. Die film is lank en vervelig met eindelose herhaling. Hou beslis verby. Ons het na die eerste 45 minute begin spring na die einde toe net om te sien of daar wel iets sinvol gebeur. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment