Monday, December 27, 2021
The Kominsky Method, Reeks - 7/10
The Kominsky Method
lyk baie belowend na 'n voorstel van Hercules. Dit is 'n sagter kykie na oudword, met heelwat skerp dialoog. Die rolverdeling is nogals alternatief vir Hollywood. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment