Saturday, December 4, 2021
The Last Duel - 7/10
The Last Duel
voel baie realisties en periode getrou. Die rolverdeling, vertolkings, kostuumwerk en milieu is van geen detail ontsien nie. As jy van
Ridley Scott
flieks hou, kyk hierdie een beslis. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment