Kimi is 'n ware grendelstaat (inperking) fliekie met 'n onverwagse komiese einde. Dit is asof die film eweskielik ontwaak en ontspan. Dalk nie
Soderbergh se beste produksie tot hede nie, maar mens kan beslis sy hand aan die styl sien. Dit is veral die nederige woonstel wat hiertoe bydrae. Nie te swaar of met veel spanningsdrama elemente nie, heel ontstappend om te kyk. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment