Ek was nie gek na die inleiding van
The King's Man nie, dit laat 'n ietwat
Kakie smakie in die mond. Die film voel dan ook soos 'n langerige geskiedenis lessie met 'n paar redelike tonele tussendeur. Die milieu is wel skouspelagtig met 'n oorspeelde vertolking van
Rasputin. Maar die waarde van die film is in die terugstorie. Steeds redelike vermaak vir 'n Saterdagaand. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment