Friday, April 22, 2022
Life and Death in the Warehouse - 6/10
Life and Death in the Warehouse
is nogals ontstellend in sy eenvoud. Dit is 'n kort film met 'n eenvoudige tema. Kyk self en besluit of jy daardie knoppie gaan kliek om iets te koop. Ek vermoed dit gaan veel erger. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment