Sunday, April 10, 2022
Miss Willoughby and the Haunted Bookshop - 3/10
Gits,
Miss Willoughby and the Haunted Bookshop
is taamlik amateuragtig. Die rolverdeling red ook nie juis die filmpie nie. Die dialoog is geforseerd en die teks bra saai. Ek het stukkies gekyk, Bella het dit gevolg. Op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment