Top Gun: Maverick doen gestand aan sy
voorganger, al is dit soveel jare later. Die enigste kritiek wat ek kan he^, is die heelwat swakker klankbaan en minder gebruik van die vorige treffers. Moes ons eerste poging laat staan by
Kolonnade, al die sitplekke was uitverkoop, maar met die tweede slag kon ons die film te sien kry.
No comments:
Post a Comment