The Northman voel meer getrou as iets soos
Vikings of
The Last Kingdom - beide skep heeltemal te luukse beelde van soveel jare terug en omstandighede. Die rolverdeling werk met sterk vertolkings en 'n geloofwaardige storielyn. Kyk gerus as jy van die twee bg. reekse gehou het. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment