Saturday, June 25, 2022
The Man from Toronto - 6/10
The Man from Toronto
het inderdaad 'n meer indrukwekkende titel as wat die film self is. Die fliekie het wel sy oomblikke met 'n paar snaakses daarby toe. Ligte tong in die kies materiaal vir 'n pap Vrydagaand. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment