Saturday, July 9, 2022
Callas Forever - 7/10
Gits maar
Dame Callas
was maar moeilik. Die
film
, alhoewel ouer is tog tydloos, grotendeels agv die klankbaan. Sterbelaaide rolverdeling, gepaste vertolkings vir die era (ietwat oordrewe) asook milieu. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment