Saturday, April 22, 2023
The Locksmith - 3/10
Nee wat,
The Locksmith
mis al sy geleenthede en potensiaal. Met 'n swakkerige rolverdeling help die geloofwaardige lyn en redelike milieu net mooi niks. Die film is ook nie seker of dit realisties of nie wil wees nie. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment