Saturday, May 13, 2023
The Super Mario Bros. Movie - 6/10
Die allombekende
speletjie
boeties is werklikwaar materiaal vir die kortvolk, sonder enige parallele lyne vir ander. Die grafika is uitstekend, gepas vir die tema. Mens kan die film deurkyk, dit is redelik vermaaklik. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment