Monday, June 18, 2012
Anne Frank - 3/10
Wat 'n jammerte. Die milieu het soveel potensiaal, maar die oordrewe, oppervlakkige vertolkings werk net nie. Dit is een van die
swakker wereldoorlog films
wat ek nog gesien het. Vermy dalk eerder. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment