Monday, June 18, 2012
Monster in Paris - 8/10
Nogals 'n verassende
animasie fliek
met regte Parys-gevoel, veral as mens na die animasiekuns kyk. Stroopsoet verhaaltjie, sonder Hollywood cliches. Kyk gerus saam met die kortvolk. Saam met die hele familie op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment