Tuesday, September 25, 2012
The Romantics - 3/10
The Romantics
is een van die verveligste tjiekflieks wat ek al in 'n lank ruk gesien het. Dit kom net nie aan die gang nie. Miskien mis ek die nuwe generasie van akteurs. Wetie, maar vermy dalk eerder. Gaap. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment