To Rome with Love is 'n lawwe komedie, dalk met net te veel oordrywing. Wat ek oor wonder is wie gaan hierdie tipe flieks so lekker maak as wat
Mnr Allen dit kan doen? Iets wat in al sy films uitstaan, is dat die milieu 'n properse karakter word, en veral die groot stede. Net hy kan met hierdie tipe lawwigheid wegkom... ai. Saam met Bella in die teater terwyl die bloedjies swoeg aan die
St Paulus 50ste konsert. En dan vir nagereg, 'n ietwat teleurstellende ete by
Ciao's in
Brooklyn.
No comments:
Post a Comment