Wednesday, January 23, 2013
Arthur Christmas - 7/10
Arthur Christmas
is 'n lekker familie fliekie. Dit het 'n gepaste boodskap wat pas by Kersfees, 'n oulike inleidingsekwens, en humor wat die oueres ook kan verdra. Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment