Wednesday, January 23, 2013
The Dark Knight Rises - 8/10
Hierdie uitgawe
van
Batman
is beslis in dieselfde liga as die vorige een, en dalk so ietwat minder donker met die afwesigheid van
Joker
. Het dit geniet, en 'n moet as jy van die vlermuisman hou. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment