Sunday, February 10, 2013
The Watch - 4/10
The Watch
is redelik snaaks, maar eintlik maar bietjie flou.
Stiller
was altyd vrek snaaks, maar deesdae werk sy gewone staar-gesig nie meer so goed as altyd nie.
Paul
is in die selfde klas, maar heelwat snaakser. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment