Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Paul is 'n Amerikaanse komedie met Britse inslag, of is dit andersom? Wel, vir 'n ietwat skurwe alternatief tot X-files en 'n reeks ander flieks, bv Close Encounters of the Third kind en ET, kyk gerus na Paul. Maar wees gewaarsku, geloof word nie hier gespaar nie, en beslis nie vloek nie. Alhoewel die konsep goed sou werk vir die jonger geslag moet hulle liefs nie hierdie weergawe kyk nie. Daar is heelwat snaakse tonele, maar met twee wat hoog bo die ander uitstaan, veral die lyn "YO! ! It's Probing time"... Saam met Bella op die bank.
Goeie komedie, maar die skurwe taal is onnodig. Dit kom aangelas voor en dra nie by tot die impak van die "punchline" nie. Darwin vs Creation is dalk ook onnodig, maar as jy tussen die lyne lees is daar seker `n mate van balans.
Ek meet moewies aan hoeveel keer ek dit oor kyk. Die een sal ek nie weer kyk nie
Goeie komedie, maar die skurwe taal is onnodig. Dit kom aangelas voor en dra nie by tot die impak van die "punchline" nie. Darwin vs Creation is dalk ook onnodig, maar as jy tussen die lyne lees is daar seker `n mate van balans.
ReplyDeleteEk meet moewies aan hoeveel keer ek dit oor kyk. Die een sal ek nie weer kyk nie