Saturday, June 1, 2013
Operation Dumbo Drop - 5/10
Operation Dumbo Drop
is 'n ligte fliekie in die lyn van
Down Periscope
en
Pentagon Wars
. Dit het so ietwat minder humor, maar het steeds 'n paar snaakse tonele. Die twee manne het lekker saam gekyk. Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment