Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Down Periscope is lekker lig en snaaks. Dit is 'n ou fliek, baie soortgelyk aan Pentagon Wars. Moenie te veel verwag nie, ontspan net. Perfek vir 'n Vrydagaand na 'n lang week. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment