Tuesday, July 29, 2014
Step Up All In 3D - 5/10
Step Up All In
moet mens in 3D kyk. Dit laat die tone klap, krul en wikkel. Ek het meer van die
vorige een
gehou, maar hierdie is steeds goed om te kyk. Saam met Bella en Franko in die Kolonnade 3D teater.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment