Tuesday, July 29, 2014
The Catherine Tate Show, Seisoen 1 - 5/10
Kyk, die
vrou
is goed. Van die vignettes is skreeusnaaks. Ek hou nogals daarvan dat die selfde karakters gebruik word in opeenvolgende tonele. Lekker komiese verligting tussen al die ernstige reekse... Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment