Tuesday, November 17, 2015
French Toast - 6/10
Baie ligte Afrikaanse tjiekfliekie
, maar met 'n lekker stukkie regte Parys daarin (nog voor die slegte aanvalle geskiet en gekyk). Heel kykbaar, beslis beter as van die ander ligte fliekies. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment