Thursday, November 19, 2015
Supergirl, Seisoen 1 - 5/10
Supergirl
het so bietjie 'n flouerige begin gehad, maar lyk of dit dalk kan verbeter. Sal dit nog 'n episode of wat gee. Het so paar episodes gekyk tot mid seisoen breek. Het hier maar opgehou, dit raak nie beter nie... Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment