Tuesday, October 11, 2016
Independence Day: Resurgence - 4/10
Independence Day: Resurgence
is sommer gewone, net-net ondergemiddelde, breinlose Vrydagaand vermaak. Soos te verwagte met die soort film is die grafika uit die boonste rakke. En dan die lagwekkende cliches. Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment