Tuesday, October 11, 2016
Westworld, Seisoen 1 - 7/10
Westworld
lyk baie goed, selfde onderliggende spanning as in
Black Mirror
en
Humans
. Dit het 'n kort seisoen, en beweeg redelik vinnig. Na die eerste episode wonder mens nog oor die antagoniste en protagoniste... Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment