Sunday, October 30, 2016
Nine Lives - 4/10
Nine Lives
is 'n rustige fliekie, kykbaar. Dit mis dalk so bietjie 'n paar potensiele komiese situasies, het die gewone lewenslessie of twee, maar met 'n redelike ster belaaide rolverdeling. Saam met Bella en Anrich op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment