Saturday, October 29, 2016
Star Trek Beyond - 7/10
Star Trek Beyond
is pure lekker Vrydagaand fliekmateriaal, en hierdie slag vir my meer getrou aan die Star Trek filosofie as die afgelope paar flieks. Indrukwekkende grafika, redelike lyn en gepaste vertolkings. Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment