Sunday, December 10, 2017
Marvel's RunAways, Seisoen 1 - 4/10
Marvel's RunAways
voel heeltemal te veel soos 'n sepie. Mens vind nie aanklank by enige van die karakters of akteurs nie. Dit begin ook maar bietjie flouerig. Kon net 2 episodes maak. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment