Sunday, December 10, 2017
The Dark Tower - 6/10
The Dark Tower
speel goed teen sleg af, maar as 'n innerlike oorlog, as 'n alternatiewe werklikheid metafoor. Dit kyk nie sleg nie, maar die fliekie is gou vergete. Redelike rolverdeling en vertolkings. Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment