Wednesday, July 11, 2018
Incredibles 2 - 8/10
Dit gebeur min, maar
Incredibles 2
is heelwat beter as die eerste uitgawe. Die konstante humor maak hierdie absoluut die moeite werd. Jonk en oud sal dit geniet. Saam met die familie by
Capitol Cinemas
.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment