Monday, July 9, 2018
Rampage - 5/10
Rampage
is tipiese Hollywood stapel, gewone reseppie, maar steeds redelike, breinlose vermaak vir 'n lam Vrydagaand. Dit kon nog snaakser gewees het, sou nie afbreek doen aan die skyn erns nie.... Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment