Sunday, July 8, 2018
Mary Magdalene - 6/10
Mary Magdalene
is meer 'n kunsfliek as wat dit 'n Bybelfliek is - lang skote sonder dialoog, stadige pas, maar tog met die Boodskap. Die rolverdeling kon waarskynlik beter gewees het. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment