Friday, September 21, 2018
The Good Cop, Seisoen 1 - 5/10
The Good Cop
bring 'n ou bekende, Tony Danza, terug in 'n parodie op die cliche polisie speurder paar. Sal dit nog kans gee, lyk nog so bietjie lig in die broek. Na nog so episode of wat besluit dit is nie die belegging werd nie.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment