Tuesday, September 18, 2018
Vanity Fair, Seisoen 1 - 5/10
Vanity Fair
lyk in teorie na 'n sterk opsie, maar verval in net te veel oppervlakkigheid. Dit is seker dan in lyn met die titel, maar self oppervlakkigheid kan diep wees. Nee wat, nie die tyd en moeite werd nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment