Saturday, October 13, 2018
Loving Vincent - 8/10
Loving Vincent
is uiters kreatief vervaardig, met gepaste stemwerk en lyn. Alhoewel ek dele gemis het (was baie moeg), is hierdie beslis die moeite werd en moet ek daar maar nogmaals kyk. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment