Saturday, October 13, 2018
Manifest, Seisoen 1 - 3/10
Manifest
lyk net te sepierig. Mooi mense, diep gesprekke sonder veel rigting of doelwit. Nee wat, het nie eers die eerste episode 5 minute kans gegee nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment