Bobby handel eintlik meer oor kleinlike intriges in 'n hotel, as oor die
moord op
Robert Kennedy. Dit is meer 'n bysaak. Die gevolg is vervelige oninteressante akademiese vertolkings. Het die eerste deel gekyk, gespring tot die skietvoorval en die res maar gelos. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment