Saturday, October 17, 2020
Marionette - 4/10
Marionette
begin heel stylvol en met belofte, maar dan besef mens die genre. Dalk het ek hierdie genre verleer, maar dit staan my nie meer aan nie, dit voel net te sinloos. So 15 minute later ophou kyk - Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment