Falling for Figaro sou bitter vinnig kon verval in sentimentaliteit. Dit doen egter nie. Die milieu en byrolle maak dit aangenaam kykbaar en lig. 'n Eenvoudige storie wat met net genoeg drama en humor vertel word. Saam met Bella op die Bank in die
Natalse Middellande,
Rawdons, kamer 24.
No comments:
Post a Comment